Skip to content
logo_af

Atterbury Teater
Lynnwood Bridge
Pretoria

Woensdag tot Sondag
23 – 27 Oktober 2024

Aansoekvorm

DD slash MM slash YYYY

OUER / VOOG

BANKBESONDERHEDE VAN KANDIDAAT

ONDERWYSER

INSKRYWINGSFOOI

Sien rekeningdetail op die tuisblad.
Accepted file types: jpg, png, pdf, docx, Max. file size: 4 GB.

FOTO

'n Swart-en-wit kop-en-skouers foto van die kandidaat in JPEG formaat met ’n DPI van minstens 300 moet per epos gestuur word na admin@atterburypiano.co.za. Hierdie moet ’n goeie kwaliteit foto wees aangesien dit vir die gedrukte program gebruik sal word, en ook op skerms in die foyer van die teater vertoon sal word tydens die kompetisie
'n Swart-en-wit kop-en-skouers foto van die kandidaat in JPEG formaat met ’n DPI van minstens 300 moet per epos gestuur word na Janet Becker by j.becker@saspine.co.za . Hierdie moet ’n goeie kwaliteit foto wees aangesien dit vir die gedrukte program gebruik sal word, en ook op skerms in die foyer van die teater vertoon sal word tydens die kompetisie
Accepted file types: jpg, png, jpeg, Max. file size: 4 GB.

VERKLARING DEUR OUER / VOOG:

Ek verklaar dat bogenoemde inligting korrek en volledig is. My kind onderneem om die regulasies en voorwaardes vir deelname sowel as die beoordelaarspaneel se beslissing te aanvaar. Ek gee toestemming dat my kind se uitvoerings en foto tydens die kompetisie opgeneem of verfilm mag word vir gebruik soos benodig deur die organiseerders, sonder om vergoeding te eis. Ek, die ondergetekende, sal nie die organiseerders en borge aanspreeklik hou vir enige verlies of skade, beserings of siekte wat my kind tydens die kompetisie mag ly nie.
Stem(Required)

FINALE PROGRAMKEUSES

DEELNEMER: In die Naam spasie voeg by ( Naam, toonsoort, opus nommer en beweging/s )

1ste RONDTE

In die Komponis spasie voeg by (Voorletters en van) In die Naamspasie voeg by (Naam, toonsoort, opusnommer en beweging/s)
Barok(Required)
Komponis
Naam
Tyd
Romanties(Required)
Komponis
Naam
Tyd

2de RONDTE

In die Komponis spasie voeg by (Voorletters en van) In die Naamspasie voeg by (Naam, toonsoort, opusnommer en beweging/s)
Klassiek(Required)
Komponis
Naam
Tyd
Modern/Impressionisties(Required)
Komponis
Naam
Tyd

3de RONDTE

In die Komponis spasie voeg by (Voorletters en van) In die Naamspasie voeg by (Naam, toonsoort, opusnommer en beweging/s)
Finale Rondte(Required)
Komponis
Naam
Tyd
Nuwe werk(Required)
Komponis
Naam
Tyd

Enige verandering aan die repertorium moet skriftelik gerig word aan admin@atterburypiano.co.za. Geen veranderinge sal toegelaat word na die sluitingsdatum nie.

Die volgende moet ons bereik voor die sluitingdatum (GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE) :
Volledig voltooide inskrywingsvorm ingedien
Bewys van betaling ingedien
Oudisie video opname opgelaai via WeTransfer. Verwys na REËLS vir volledige instruksies.
Foto volgens spesifikasies ingedien.